Michelle se CD Launch was 'n groot sukses!

Die video opname sal binnekort klaar wees, kyk uit vir die 'trailer' van die launch...

Ietsie oor Michelle:

Michelle is gebore in Pretoria en het groot geword op 'n klein hoewe in Kameeldrift-Oos.

Sy is een van vyf kinders en Michelle is 'n natuur mens wat hou van boogskiet en kamp.

Sy is getroud in 2007. 

Michelle is 'n alt en van daar haar warm diep stem. Sy het al van laerskool af in kore gesing en sing ook in die kerk. 

Die instrumente wat sy speel is dromme, klavier en kitaar. 

Michelle het 'n passie vir Gospel musiek, Country en ook Jazz.

Haar eerste gospel album was 13 November 2015 vrygestel en was 'n reuse sukses.

Agt van die liedjies is haar eie werk en die album was opgeneem deur Earthtone Creative.